PSALMS 96:1-3

PSALMS 96:1-3 NLV

Sing vir die HERE ’n nuwe lied! Sing vir die HERE, almal op aarde! Sing vir die HERE, loof sy Naam! Verkondig sy verlossing dag na dag. Vertel die nasies van sy heerlikheid, aan al die volke van sy wonderdade.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 96:1-3