PSALMS 68:11-14

PSALMS 68:11-14 AFR83

U eie volk het daar gaan woon. In u goedheid, o God, het U dit vir u hulpelose volk bestem. Die Here het bekend gemaak: “Daar is goeie nuus: 'n groot leër, magtige konings, het gevlug, hulle het gevlug.” Terwyl die manskappe nog tussen die saalsakke gelê en rus het, was die vroue tuis al besig om die buit te verdeel: beeldjies van duiwe waarvan die vlerke oorgetrek is met silwer en die vlerkpunte met glinsterende goud.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 68:11-14

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid