Psalms 68:11-14

Psalms 68:11-14 AFR20

u woonplek waarin hulle woon. In u goedheid het U dit gereedgemaak vir magteloses, o God. My Heer het 'n boodskap uitgestuur; die vroue wat die goeie tyding bring, is 'n groot skare: “Die konings met leërs vlug, hulle vlug! Die mooi vroue tuis verdeel die buit. As julle tussen die saalsakke gaan rus – daar is duiwe, hulle vlerke is met silwer bedek en hulle penvere met geelgroen goud.”

Video for Psalms 68:11-14

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 68:11-14