PSALMS 68:11-14

PSALMS 68:11-14 NLV

Daar het u volk hulle gaan vestig. In u goedheid het U, o God, ook vir die armes voorsien. Die Here het bekendgemaak: “’n Menigte vroue bring die goeie nuus. Konings en leërs het gevlug.” Hulle het gevlug, en vroue het tuis die buit verdeel. Waar julle eers by skaapkrale gewoon het, is julle nou oordek met silwer en goud soos ’n duif hom toemaak met sy vlerke.

Video for PSALMS 68:11-14

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 68:11-14