PSALMS 46:10-11

PSALMS 46:10-11 AFR83

die oorloë oor die hele aarde laat Hy ophou, pyle en boë verbreek Hy, spiese slaan Hy stukkend, oorlogswaens verbrand Hy met vuur. Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.

Video for PSALMS 46:10-11