Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Paasfees: As die Graf Kon Praat

6 Dae
Ons almal het een gemene deler: ons gaan sterf. Ek gaan sterf. Jy gaan sterf. Die dood sal jou oorwin. Jy sal dit nie kan ontduik, systap, of laat verdwyn nie. Dan is daar egter Jesus, die Man wat wel die dood oorwin het. Jesus het teen die graf te staan gekom en die dood oorkom, en wanneer Jesus praat, praat die graf ook.
Baie dankie aan Stonecreek Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.stonecreek.church vir meer inligting
Verwante Leesplanne

Jesus die Skepper, Timmerman, Tuinier en Koning

Bid Met Verwondering Deur Kersfees

Oes Danksegging Dwarsdeur die Jaar!

Wanneer God Kon Maar Hy Het Nie

Die Goeie Werk

Die Terugkeer: Dit Is Nie Te Laat Nie En Jy Is Nooit Te Ver Nie

Reis Lig

Niks Om Te Bewys Nie

Hy Noem Ons Op Ons Name
