Psalms 46:10-11

Psalms 46:10-11 DB

Hy maak oral ’n einde aan die bakleiery tussen mense. Die wapens waarmee mense oorlog maak, vernietig Hy met vuur. Wees stil en weet Ek is God. Ek regeer oor nasies, oor die hele aarde. Elke mens sal erken dat Ek die belangrikste is. Niks en niemand is en kan so belangrik wees soos Ek nie.

Video for Psalms 46:10-11