Soek God Daardeur

Soek God Daardeur

10 Dae

Depressie. Angs. Sekere insidente en traumatiese gebeure kan 'n verstandelike, emosionele en geestelike tol van ons eis. Gedurende hierdie tye is dit moeilik en voel selfs oorbodig om God op te soek. Hierdie leesplan, "Soek God Daardeur" het ten doel om jou te bemoedig en te leer hoe om proaktief in die teenwoordigheid van God te wees sodat jy, ongeag jou situasie, die vrede van God kan ervaar.

Ons wil graag vir Brionna Nijah vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.brionnanijah.com
Oor Die Uitgewer