SPREUKE 14:1-2

SPREUKE 14:1-2 AFR83

'n Wyse vrou sorg vir haar huis; 'n vrou sonder wysheid breek alles af. Wie opreg lewe, dien die Here; wie krom paaie loop, het nie eerbied vir die Here nie.