SPREUKE 14:1-2

SPREUKE 14:1-2 NLV

’n Verstandige vrou bevorder die belange van haar huis. ’n Dwase vrou is self verantwoordelik vir die agteruitgang van haar huis. Die persoon wat opreg lewe, het respek vir die HERE. Die een wat draaie loop, het nie eerbied vir Hom nie.