Spreuke 14:1-2

Spreuke 14:1-2 AFR20

Die wyses onder vroue bou elkeen haar huis, maar sotheid breek dit eiehandig af. Wie in sy opregtheid die lewenspad loop, het ontsag vir die HERE, maar hy wat op kronkelpaaie gaan, verag Hom.