JOB 40:1-5

JOB 40:1-5 AFR83

Die Here het weer vir Job aangespreek uit die stormwind uit: “Maak jou reg vir die stryd: Ek sal vra, antwoord jy My. Wil jy my beslissing tot niet maak? Wil jy My skuldig verklaar sodat jy vrygespreek kan word? Het jy die mag wat Ek het? Kan jy jou stem uit die onweer laat hoor soos Ek? Tree dan op met jou trots en jou groot mag, handel in jou majesteit en heerlikheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOB 40:1-5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid