Job 40:1-5

Job 40:1-5 AFR20

Die HERE het Job uit 'n stormwind geantwoord; Hy het gesê: “ Omgord maar jou heupe soos 'n man! Ek sal jou ondervra, lig jy My dan in! Wil jy werklik my beslissings dwarsboom, My skuldig verklaar, sodat jy gelyk kan hê? Of het jy 'n arm soos dié van God? Kan jy soos Hy jou stem laat donder? Tooi jou dan met majesteit en aansien; klee jou met luister en glans.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 40:1-5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid