JOB 40:1-5

JOB 40:1-5 NLV

Die HERE het toe vir Job uit ’n storm geantwoord: “Gaan staan regop soos ’n man. Ek wil ’n paar vrae aan jou stel. Jy moet My antwoord. “Wil jy sê dat Ek verkeerd is? Wil jy My veroordeel sodat jy geregverdig kan wees? Is jy so sterk soos God? Kan jy jou stem uit die onweer laat hoor? Laat jou gesag dan geld. Tree op in jou koninklike majesteit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOB 40:1-5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid