JAKOBUS 4:15-16

JAKOBUS 4:15-16 AFR83

Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.” Maar nou is julle te seker van julleself en praat julle groot. Al sulke grootpratery is verkeerd.