GOD + DOELWITTE: Hoe 'n Christen Doelwitte Kan Stel
5 Dae
Is dit goed vir 'n Christen om doelwitte stel? Hoe weet jy of 'n doelwit uit jouself of van God af kom? Wat behels Christelike doelwitte nou eintlik? In hierdie 5-dag leesplan gaan jy dieper in die Woord delf en duidelike riglyne vind oor hoe om doelwitte te stel wat deur genade aangedryf word!
Baie dankie aan "Cultivate What Matters" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek:
http://www.cultivatewhatmatters.com/youversion
Oor Die Uitgewer