Mams het Vernuwing Nodig

Mams het Vernuwing Nodig

7 Dae

Hou vas mams — daar is vreugde te vind onder al daardie vuil skottelgoed! Hierdie leesplan is 'n moederskap oorlewings-gids deur die gewilde webjoernaal skrywer, Lisa Pennington, uit haar nuwe boek "Mama Needs a Do-Over."

Ons wil Lisa Pennington en David C Cook bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan.
Oor Die Uitgewer