DEUTERONOMIUM 9:25-26

DEUTERONOMIUM 9:25-26 AFR83

“Ek het die veertig dae en veertig nagte voor die Here gelê en gebid, want Hy wou julle vernietig. Ek het tot Hom gebid: Here my God, moet tog nie u volk vernietig nie. Hy is u eiendom, U het hom gered toe U hom deur u groot mag en met kragtige dade uit Egipte laat wegtrek het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 9:25-26