Deuteronomium 9:25-26

Deuteronomium 9:25-26 DB

“Dit is dan waarom ek 40 dae en nagte lank met die Here geworstel het. Hy wou julle vernietig. Maar ek het vir julle gebid en gesê: ‘Almagtige God, moet tog nie u eie mense uitwis nie. Moet tog nie die mense wat U so kragdadig uit Egipte se swaarkry gered het, verwoes nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 9:25-26