Deuteronomium 9:25-26

Deuteronomium 9:25-26 AFR20

“ Ek het my voor die HERE neergewerp. Die veertig dae en veertig nagte lank wat ek so bly lê het omdat die HERE gesê het Hy gaan julle uitdelg, het ek tot die HERE gebid en gesê, ‘HERE my Heer, moet tog nie u volk, u eiendom wat U in u grootheid vrygekoop het en wat U uit Egipte uitgelei het met 'n sterk hand, uitroei nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 9:25-26