DEUTERONOMIUM 9:25-26

DEUTERONOMIUM 9:25-26 NLV

“Dit is waarom ek neergeval en vir 40 dae en nagte voor die HERE gelê het omdat Hy gereed was om julle te vernietig. Ek het tot die HERE gebid en gesê: ‘O oppermagtige HERE, moenie u eie volk vernietig nie. Hulle is u eiendom wat U uit Egipte verlos het deur u groot mag en wonderlike krag.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 9:25-26