DEUTERONOMIUM 24:8

DEUTERONOMIUM 24:8 AFR83

“Jy moet versigtig wees as melaatsheid jou tref. Jy moet versigtig wees en presies doen wat die Levitiese priesters jou voorhou. Ek het hulle alles beveel, en jy moet versigtig wees en dit doen.