Deuteronomium 24:8

Deuteronomium 24:8 DB

“Wees op die uitkyk vir velsiektes wat dalk onder mense voorkom. Party kan hoogs aansteeklik wees. Doen wat die mense wat in die huis van die Here werk jou aansê om te doen. Doen wat hulle jou beveel, want ek het vir hulle gesê wat om te doen.