DEUTERONOMIUM 24:8

DEUTERONOMIUM 24:8 NLV

“Wees versigtig vir alle aansteeklike velsiektes en volg die instruksies van die Levitiese priesters. Gehoorsaam stiptelik die bevele wat ek vir hulle gegee het.