1 SAMUEL 11:6-7

1 SAMUEL 11:6-7 AFR83

Die Gees van God het kragtig in Saul gewerk toe hy dit hoor, en hy het woedend geword. Toe vat hy twee osse en kap hulle in stukke en stuur dit deur die hele gebied van Israel met boodskappers wat sê: “Hy wat nie agter Saul en Samuel optrek nie – so sal met sy beeste gemaak word.” 'n Geweldige skrik het die volk oorval en hulle het soos een man opgetrek.