1 Samuel 11:6-7

1 Samuel 11:6-7 AFR20

Die Gees van God het Saul oorweldig toe hy hierdie woorde hoor, en hy het baie kwaad geword. Hy neem toe twee osse, kap hulle op en stuur dit met boodskappers deur die hele gebied van Israel met die woorde: “Die een wat nie agter Saul en Samuel aan uittrek nie – so sal daar met sy osse gemaak word.” Vrees wat van die HERE kom, het die manskappe oorval, en hulle het soos een man uitgetrek.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid