1 SAMUEL 11:6-7

1 SAMUEL 11:6-7 NLV

Maar die Gees van God het met krag oor Saul gekom en hy het baie kwaad geword. Hy neem toe twee osse, sny hulle in stukke en stuur dit met boodskappers deur die hele Israel en laat weet: “Dis wat sal gebeur met die beeste van elkeen wat nie saam met Saul en Samuel optrek nie!” Die skrik van die HERE het die mense oorval en hulle het soos een man opgeruk.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid