1 Samuel 11:6-7

1 Samuel 11:6-7 DB

Toe hy dít hoor, werk die Gees van God in hom en hy word baie kwaad. Hy vat twee osse, kap hulle in stukke en stuur dit deur die hele Israel met die boodskap: “Die een wat nie saam met Saul en Samuel gaan veg nie, se osse sal só stukkend gekap word.” Die mense was so bang, hulle het voor die voet kom sê hulle sal help.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid