Spreuke 14:30-31

Spreuke 14:30-31 DB

Kalmte en vrede is baie goed vir jou gesondheid. Slegte drange en luste is soos ’n vernietigende siekte. Wie die arme se nood miskyk, beledig die Here. Wie lief en goed is vir ander, eer Hom.