SPREUKE 14:30-31
SPREUKE 14:30-31 NLV
Innerlike kalmte bevorder die gesondheid. Jaloesie vreet ’n mens op. Iemand wat ’n arm mens verdruk, beledig die Een wat hom gemaak het. Hy wat hom oor ’n arme ontferm, eer God.