Spreuke 14:30-31

Spreuke 14:30-31 AFR20

'n Kalm hart gee lewe aan die liggaam, maar naywer is verrotting in die gebeente. Hy wat 'n arme uitbuit, beledig sy Maker, maar wie hom oor die behoeftige ontferm, eer Hom.