Markus 8:13-16

Markus 8:13-16 DB

Jesus het die stryerige Jode daar gelos, in die skuit geklim en na die ander kant van die See van Galilea gevaar. Sy volgelinge het vergeet om genoeg brood in te pak. Hulle het net een by hulle gehad. Jesus sluit toe daarby aan met ’n voorbeeld: “Wees baie versigtig vir die suurdeeg van die godsdienstige Jode wat hulleself die Fariseërs noem en ook vir die suurdeeg van Herodes.” Die dissipels wonder toe onder mekaar waarom Jesus nou juis dit sê. “Dit is seker omdat ons nie genoeg brood saamgebring het nie,” dink hulle toe.

Video for Markus 8:13-16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 8:13-16