Ek het iemand wat vir My werk. Ek help hom. Ek het hom spesiaal gekies. Ek hou baie van hom. Ek het hom die krag gegee om vir die nasies te leer wat reg is. Hy doen dit nie met ’n geskreeu en ’n lawaai nie. Hy gaan nie op straat te kere nie. Hy sal nie iemand wat alreeds op sy knieë is, in die grond in trap nie. Hy sal nie iemand se laaste bietjie hoop vernietig nie. Hy sal eerlik wees wanneer hy sê wat reg is.
Lees Jesaja 42
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jesaja 42:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's