JESAJA 42:1-3

JESAJA 42:1-3 NLV

“Kyk, hier is die dienaar wat Ek ondersteun. Hy is die een wat Ek gekies het en wat my guns geniet. Ek het my Gees op hom laat kom. Hy sal regspreek oor die nasies. Hy sal nie roep of hard skree nie. Hy sal nie sy stem in die openbaar laat hoor nie. Hy sal ’n geknakte riet nie verder afbreek nie. Mense wat dof brand soos ’n lamppit sal hy nie uitdoof nie. Hy sal in opregtheid reg laat geskied.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid