Hosea 7:1-2

Hosea 7:1-2 DB

“Die oomblik wanneer Ek Israel weer gesond wil maak, word dit duidelik wat Efraim verkeerd gedoen het. Dit word duidelik wat daar in Samaria gebeur. Hulle bedrieg mekaar. Die dief breek in om te steel. Hulle beroof mekaar op straat. Hulle dink nie eers daaraan dat Ek alles onthou wat hulle verkeerd gedoen het nie. Ek onthou al hulle oortredings wanneer hulle voor My staan.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 7:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid