Hosea 7:1-2

Hosea 7:1-2 AFR20

terwyl Ek Israel genees, kom die sondeskuld van Efraim en die booshede van Samaria aan die lig. Ja, hulle het vals opgetree: Diewe breek in, en op straat plunder rowerbendes. Hulle dink nie eers daaraan dat Ek al hulle boosheid in gedagte hou nie. Nou het hulle dade hulle ingehaal; dit lê oop en bloot voor My.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid