HOSEA 7:1-2

HOSEA 7:1-2 NLV

“Ek wou die voorspoed van my volk herstel. Ek wou Israel genees, maar sy sonde en die oortreding van Samaria kom aan die lig. Hulle lieg vir mekaar, diewe breek in en bendes roof op straat. Hulle besef nie dat Ek bewus is van al hulle bose dade nie. Nou het hulle dade hulle ingehaal en Ek sien dit alles!

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid