2 Johannes 1:12-13

2 Johannes 1:12-13 DB

Ek het nog so baie om aan julle te skryf. Dit gaan egter vir ons almal baie lekkerder wees om dit persoonlik met mekaar te bespreek. Ek hoop daarom om binnekort by julle te kom kuier. Ek skryf dus nie verder nie. Die gemeente hier - of, soos gelowiges ook kan sê, “die kinders van jou uitverkore suster” - stuur groete.

Video for 2 Johannes 1:12-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Johannes 1:12-13