Oorsig: 1-3 Johannes

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van 1-3 Johannes wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Johannes roep Jesus se volgelinge om in God se eie lewe en liefde te deel deur hulself toe te wy daaraan om mekaar lief te hê. https://bibleproject.com/Afrikaans/