BibleProject se banier

BibleProject

Ons Oorsig-reeks verskaf ’n hoëvlak-opsomming van elke Bybelboek en is ’n wonderlike wegspringplek indien jy onseker is oor waar om te begin. Kyk ons video’s gedurende jou persoonlike studietyd, by die kerk, skool, saam met ’n klein groepie, of tuis met familie. Ons inhoud is ’n wonderlike gids, veral wanneer dit gebruik word tesame met ’n leesplan, of terwyl jy YouVersion se gratis Bybel-toepassing gebruik. https://bibleproject.com/Afrikaans/