2 JOHANNES 1:12-13

2 JOHANNES 1:12-13 AFR83

Daar is nog baie dinge om vir julle te sê. Ek wil dit egter nie skriftelik doen nie, maar hoop om na julle toe te kom en persoonlik met julle te praat, sodat ons blydskap volkome kan wees. Die kinders van jou uitverkore suster stuur vir jou groete.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 JOHANNES 1:12-13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid