PSALMS 68:11-14

PSALMS 68:11-14 AFR53

U skare het daarin gewoon; U het dit in u goedheid berei vir die ellendige, o God! Die Here het die woord laat hoor — die vroue wat die goeie tyding gebring het, was 'n groot skare: Die konings van die leërskare vlug, hulle vlug; en sy wat tuis gebly het, verdeel die buit. As julle daar lê tussen die veekrale, is die vlerke van die duif oordek met silwer en sy vleuels met liggroen goud.

Video for PSALMS 68:11-14

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 68:11-14