II JOHANNES 1:12-13

II JOHANNES 1:12-13 AFR53

Alhoewel ek baie het om aan julle te skrywe, wou ek dit nie met papier en ink doen nie, maar ek hoop om na julle te kom en van mond tot mond te spreek, sodat ons blydskap volkome kan wees. Die kinders van u uitverkore suster groet u. Amen.

Video for II JOHANNES 1:12-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor II JOHANNES 1:12-13