Psalms 59:16-17

Psalms 59:16-17 CAB23

Maar ek sal sing oor u krag; ja, ek sal in die môre sing oor u goedertierenheid, want U was my skuilplek en toevlug op die dag van my benoudheid. Tot eer van jou, o my sterkte, wil ek sing, want God is my beskutting en die God van my goedertierenheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 59:16-17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid