Hulle loop rond om te kyk waar hulle kan kwaad doen. Hulle soek oral moeilikheid. Hulle hou aan totdat almal later van hulle weet. Maar ek sal U prys, Here. Elke oggend as ek wakker word, is ek so bly dat ek juig. Want U bly getrou aan my. U het my opgepas toe ek in die nood was. U maak my sterk.
Lees Psalms 59
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 59:16-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's