PSALMS 59:16-17

PSALMS 59:16-17 NLV

Hulle aas rond op soek na kos, maar kry nie genoeg nie, dan tjank hulle. Maar ek sal sing van u mag en in die oggend jubel oor u trou. Want U was my toevlug, ’n veilige skuiling in tye van nood.

Video for PSALMS 59:16-17

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 59:16-17