Psalms 46:10-11

Psalms 46:10-11 CAB23

Wees stil en weet dat Ek God is: Ek wil hoog wees onder die heidene, verhoog word op die aarde. Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is ons toevlug. Sela.

Video for Psalms 46:10-11