Deuteronomium 9:25-26

Deuteronomium 9:25-26 CAB23

So het ek dan veertig dae en veertig nagte voor die aangesig van die HERE neergeval, soos ek eers neergeval het; want die HERE het gesê Hy sal jou vernietig. Ek het dan tot die HERE gebid en gesê: HERE HERE, vernietig u volk en u erfdeel wat U verlos het deur u grootheid wat U met 'n sterke hand uit Egipte uitgelei het, nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 9:25-26