Psalms 54:5-7

Psalms 54:5-7 AFR20

want vreemdes het teen my opgestaan en gewelddadige mense soek my lewe. Hulle hou God nie voor oë nie. •Sela Kyk, God is vir my 'n helper, my Heer is die Een wat my lewe ondersteun. Hy sal my teenstanders vir hulle kwaad vergeld.