Psalms 54:5-7

Psalms 54:5-7 DB

Mense wat ek nie ken nie, probeer my onderkry. Mense wat geweld gebruik, wil my doodmaak. Vir God het hulle geen respek nie. Gelukkig help God my altyd! Die Here hou my lewe in sy hand vas. Hy sal die kwaad wat mense my wil aandoen, op hulle eie koppe laat neerkom. Omdat U goed is vir u kinders, vra ek dat U hulle sommer vinnig van die aarde afvee.